Fotos van Krynauw familie
no images were found
Die stamvader, Daniel, geb. 1670 se handtekening
Drie Krynauw broers, Daniel Elisa, geb. 1905, Gideon Jacobus de Villiers, geb. 1896 en David Willem geb. 1908
Pieter Hendrik Johannes Krynauw geb. 1861 en Anna Maria Retief Krynauw (geb. De Villiers 1863)
Daniel Elisa (1905) en David Willem Krynauw (1908)
PHJ Krynauw, geb. 1861 en gesin van Beaufort Wes
Oom Stephen, geb 1887 se plaas, Rietkloof
Pieter Hendrik, gebore 1918, het as jongman hierdie met trots aan sy Tannie Inez gestuur
Sommige van die Beaufort Wes Krynauws was lief om vir mekaar storietjies te stuur. Hier is voorbeelde uit die pen van die twee susters Inez,geb 1901 en Janet,geb 1904. Albei was in die onderwys.
Tannie Inez skryf oor haar sleutels wat sy verloor het en hieronder iets oor die ouderdom.
Tannie Janet het die boodskap links onder van een van haar broers of susters ontvang en antwoord regs onder daarop.
Krynauw helde
Bo : James Arthur geb 1881
Stephanus Christiaan wat 1895 in die Witte rivier verdrink het terwyl hy ander probeer red het. Geen nageslag nie
Roedolf Francois en waarskynlik Daniel Elisa, seun van Cornelius,geb 1899
Links : Bekendes van die Kaap
Anthony David 1816-95 en Helena Gie d 1887 was die ouers van twee dogters wat met “Sirs” getrou het.
Helena was met Sir Charles Bell (Eerste Landmeter-Generaal) getroud.
Susanna 1842-1890,was met Sir Richard Southey getroud.
Hulle broer,Daniel d 1912 het vir Bell as L-G opgevolg
Ons verwelkom verdere foto’s en dokumente