Fotos van Krynauw familie

no images were found

Daniel se handtekening.v01Die stamvader, Daniel, geb. 1670 se handtekening

 

 

IMG_1132.JPG.opt225x131o0,0s225x131

 

Drie Krynauw broers, Daniel Elisa, geb. 1905, Gideon Jacobus de Villiers, geb. 1896 en David Willem geb. 1908

 

 

IMG_1112-2

 

Pieter Hendrik Johannes Krynauw geb. 1861 en Anna Maria Retief Krynauw (geb. De Villiers 1863)

 

 

 

DE en DW Krynauw

 

Daniel Elisa (1905) en David Willem Krynauw (1908)

 
IMG_1127

 

PHJ Krynauw, geb. 1861 en gesin van Beaufort Wes

Rietkloof.jpg.opt382x274o0,0s382x274

 

 

Oom Stephen, geb 1887 se plaas, Rietkloof

 

 

 

 

 

Pieter Hendrik, gebore 1918, het as jongman hierdie met trots aan sy Tannie Inez gestuur

Voortrekker Monument 2

Voortrekker Monument 1

 

 

 

 

 

 

 

Sommige van die Beaufort Wes Krynauws was lief om vir mekaar storietjies te stuur. Hier is voorbeelde uit die pen van die twee susters Inez,geb 1901 en Janet,geb 1904. Albei was in die onderwys.

Tannie InezTannie Inez skryf oor haar sleutels wat sy verloor het en hieronder iets oor die ouderdom.

Tannie Inez 1.jpg.opt382x399o0,0s382x399

 

 

 

 

 

 

 

 

Tannie Janet het die boodskap links onder van een van haar broers of susters ontvang en antwoord regs onder daarop.

Tannie Janet 1Tannie Janet 2

Krynauw helde

 My beautiful pictureJames Arthur geb 1881

 

 

 

 

 

 

Bo : James Arthur geb 1881

Picture 824

Stephanus Christiaan wat 1895 in die Witte rivier verdrink het terwyl hy ander probeer red het. Geen nageslag nie

 

 

 

J Krynauw.JPG.opt382x573o0,0s382x573Johannes Lodewicus geb 1870

 

 

 

 

 

 

airforcemem52Roedolf Francois en waarskynlik Daniel Elisa, seun van Cornelius,geb 1899

 

 

 

Picture 568.jpg.opt461x307o0,0s461x307Links : Bekendes van die Kaap
Anthony David 1816-95 en Helena Gie d 1887 was die ouers van twee dogters wat met “Sirs” getrou het.
Helena was met Sir Charles Bell (Eerste Landmeter-Generaal) getroud.
Susanna 1842-1890,was met Sir Richard Southey getroud.
Hulle broer,Daniel d 1912 het vir Bell as L-G opgevolg

Ons verwelkom verdere foto’s en dokumente