Die geskiedenis van die Krynauw familie is in die volgende hoofstukke
Indeks
1. Die stamvader, Daniël, se plek van herkoms
6. Herkoms van die De Villiers familienaam
8. Onderwys in die pioniersdae
9. Die kerkregisters van Grabow
10.Inligting uit die kerkargief, Schwerin
Bronne
Ons probeer nie om ‘n volledige historiese beskrywing te verskaf nie. Elke familie vertakking het slegs ‘n gedeeltelik gemeenskaplike geskiedenis en die groot uitdaging om ‘n “volledige” prentjie te gee, is nie haalbaar met hierdie webblad nie. Ons benadering is om te publiseer wat ons het en aan te vul soos meer inligting beskikbaar raak.
Die Familie geskiedenis word toegelig aan die hand van beskikbare publikasies, kommentaar en bydraes, nl.:
- Die Beaufort-Wes Krynauws – Uit “Die Krynauw Familie” deur DW Krynauw, 03/02/1908, gepubliseer 11 Desember 1987
- Aantekeninge deur Danie Krynauw van Bellville, 1 Desember 1986
- Die Familiewapen deur DW Krynauw (1908)
- Herkoms van die De Villiers-familie deur DW Krynauw (1908)
- Die Hugenote invloed deur DW Krynauw (1908)
- Onderwys in die pioniersdae deur DW Krynauw (1908)
- Die kerkregisters van Grabow deur Pieter Krynauw (1936-2005)
- Kerkargief Schwerin van Pieter HJ Krynauw (1945)