V&A Waterfront Postnet Suite # 1,Privaatsak X9190, Kaapstad, 8000Suid AfrikaTelefoon: +27 (0) 21 433 0189
Faks: +27 (0) 86 552 1759
Inligting kan per e-pos of faks of Kontak verskaf of aangevra word. Vir opdatering van die Familieregister mag dit meer gerieflik wees om onderstaande inligtingsvorm te voltooi en aan te stuur. Voltooi asseblief ‘n vorm per familie.
An alternative option is to use Contact us to request a Descendant report (you and your descendants) and/or an Ancestral report( your ancestors) from us. You can then update on the report and forward your changes to us for updating the Familieregister.
Please specify your full name,date of birth and name of spouse,if applicable.
V&A Waterfront Postnet Suite # 1,Private Bag X9190, Cape Town, 8000Telephone: +27 (0) 21 433 0189
Fax: +27 (0) 86 552 1759
Die Administrateurs van hierdie webwerf neem redelike stappe om inligting vir korrektheid te evalueer. Ons verskaf inligting uit bronne soos gekwoteer maar het nie oorspronklike navorsing gedoen nie en aanvaar nie aanspreeklikheid vir die korrektheid van inligting nie.
Ons stel graag foute reg en verwelkom voorstelle. Indien iemand beswaar het teen die bekendmaking van sy of haar inligting, sal dit op versoek verwyder word.